PERDE KOMMANDO

1838 GELOFTE HERDENKING 2008

Dink net, heerlike piekniek in die rustigheid van die natuur

Wie En Wat

Die perde komando’s is hoofsaaklik ń groep mense met liefde vir perde, die natuur, die volk saak en God die hemelse vader. In baie gevalle is daar een of ander verbintenis met perde of boerdery, of dit nou uihou ritte, telery, ander boerdery of ander besighede is.

Ons huistaal is trots Afrikaans.  Met Afrikaans as moedertaal en huistaal fokus ons dan ook op Afrikaans en kultuur in ons bedrywighede.

Dit gebeur dikwels dat die onderskeie kommandos deelneem en betrokke is by ander volks organisasies en volks aksies soos die Pochefstroom verjaarsdag herdenking, Majuba, vierkleur projek en vele meer.

Hierdie kommando rit van Irene Pretoria na Bloedrivier se eind doel is die herdenking, instandhoeding en nakoming van die  voortrekker Gelofte van 1838.

Die kommando sluit uiteindelik aan by Bloedrivier by die Gelofte fees kommetee se verrigtinge.

In totaal sal nagenoeg 507 km te perd afgele word met gemiddeld 5o km per dag.  Die kommando word vergesel deur al die nodige ondersteunings voertuie asook ń aantal woonwaens.

Powered by WebRing.

IRENE PRETORIA NA BLOEDRIVIER