|
|
|
|

|
20 Lekker ekstra groot Staanplekke met krane en elektriese punte gerieflik en na aan staanplekke word tans opgradeer en voorberei. Nuwe Ablusie geriewe met groot storte en baddens wat netjies en droog gehou sal word is in aanbou. |
|
Teel, ingeboude kaste en kombuis opgradering. Meubulering. |
|
Bou van formele swembad en kleedkamer geriewe |
|
Bou en toerus van ñ kombuis fasaliteit. Voorsiening van ligte en elektreiese punte. |
|
Uitbreiding van voorraad items om te voorsien in basiese toeriste kruideniersware en toerusting. Verander uitleg om ook ñ kantoor te akomodeer. |
|
Woonwapark Ontwikkeling |
|
Boskamp Opgradering |
|
Swembad |
|
Voltooi en Opgradering van Gastehuis |
|
Winkel |




