|
|
|
|

|
Verskeie speel apparate vir kinders. Geplaas op gerieflike en strategiese plekke |
|
Vir meer inligting of Bespreking |
|
E-POS ons by happycamperadt@inbox.com |
|
Speelpark vir kinders |



|
Gaste aan huis gaan met die inwonende eienaars. 2 gastekamers voorsien oornag geriewe. Etes word bedien op die ingerigde stoep. Badkamer geriewe word gedeel |
|
Vir meer Inligting of Bespreking |
|
E-POS ons by happycamperadt@inbox.com |
|
Gastehuis |
|
Woonwa staanplek is beskikbaar maar is nog in ontwikkeling stadium. |
|
Vir meer inligting of Bespreking |
|
E-POS ons by happycamperadt@inbox.com |
|
Woonwapark |

